ZA DP NOVPF 2043/14, BESTE DUIF NOVPF 2015 op die SUID PAD. Kleindogter van GLADIATOR X 917 Clausing.Baie geluk aan Desert Queen Hokke. Sien pedigree aangeheg.

Hi Egbert,

 

Goeie nuus, dogter van Bronze Boy - 2043/2014 - eindig BESTE DUIF NOVPF 2015 op die SUID PAD.

Sy kleindogter - 1049/2013 - eindig 9 de beste duif NOVPF 2015 op die SUID PAD. Sy was ook 2014 BESTE DUIF NOVPF OP DIE NOORD PAD.

"GLADIATOR tom lock  X 917 clausing  lyn.

Groete,

Bernard

Source: www.outofafricalofts.co.za