NUUSFLITS!! ZA NOVPF 0280-2014 wat tans op veiling is se ma 2611-2013 is besig om te ontpop in ‘n top teelhen.Hiermee haar twee dogters wat suidwes vlieg se prestasies tot op datum.

ZA NOVPF 0280-2014 wat tans op veiling is se ma 2611-2013 is besig om te ontpop in ‘n top teelhen.

Sy is ‘n dogter van 6466-2007 “Louise”. ZA NOVPF 0391-2014 is ‘n eie seun van “Louise”.

Hiermee haar twee dogters wat suidwes vlieg se prestasies tot op datum.

 

Source: www.outofafricalofts.co.za