Baie geluk aan J Kachelhoffer. Die “Pied Piper (16809 GPU 2012)lewer reeds 7 wenne op. Ook BESTE DUIF KORTPAD 1 Pta Federasie, 1 Pta Combine, 20th beste duif Gauteng Combine. Pa is 151/Sierens aangekoop vanaf OOA LOFTS.
Hi Egbert
Bietjie terugvoer.
Die “Pied Piper (16809 GPU 2012)” lewer reeds 7 wenne op.
Sy tweejaar oue dogter 2501 PWFD 2014 is nou reeds n 4 x wenner.
“Miss Supreme 2501” vlieg sover die jaar as volg:
Wedvlug: Klub: Federasie: Combine: Gauteng:
Windburg (2) 4 25 63 193 (7811 duiwe)
Windburg (4) 2 16 23 138 (8019 duiwe)
Bloemfontein (2) 1 15 58 736 (10842 duiwe)
De Wetsdorp (2) 1 20 54
Bloemfontein (4) 1 23 40 189 (9232 duiwe)
De Wetsdorp (4) 2(Kry 2 duiwe gelyk, sy gaan 2de deur) 8 8
Beste duif: 1 Pta Federasie, 1 Pta Combine, 20th beste duif Gauteng Combine
Sy is dus die beste kortafstand duif in die Pretoria Combine. Oor die eerste 6 wedvlugte is sy dus met 233 punte voor.
Beste groete
J Kachelhoffer